Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ampsdraers en die leiers het besluit dat al die besittings van enigiemand wat nie binne drie dae daar was nie, gekonfiskeer sou word en dat hy self afgesny sou word van die gemeente van ballinge wat teruggekom het.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:8 in konteks