Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:42-44 Afrikaans 1983 (AFR83)

42. Sallum, Amarja en Josef;

43. uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.

44. Al dié mense was met vreemde vrouens getroud, maar hulle het van die vrouens geskei en hulle kinders saam weggestuur.

Lees volledige hoofstuk Esra 10