Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:32-44 Afrikaans 1983 (AFR83)

32. Benjamin, Malluk en Semarja;

33. uit die Gasumfamilie: Mattenai, Mattatta, Sabad, Elifelet, Jeremai, Manasse en Simi;

34. uit die Banifamilie: Maädai, Amram, Uel,

35. Benaja, Bedja, Keluhi,

36. Wanja, Meremot, Eljasib,

37. Mattanja, Mattenai en Jaäsai;

38. uit die Binnuïfamilie: Simi,

39. Selemja, Natan, Adaja,

40. Maknadbai, Sasai, Sarai,

41. Asarel, Selemja, Semarja,

42. Sallum, Amarja en Josef;

43. uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.

44. Al dié mense was met vreemde vrouens getroud, maar hulle het van die vrouens geskei en hulle kinders saam weggestuur.

Lees volledige hoofstuk Esra 10