Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:23-26 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Uit die Leviete was daar Josabad, Simeï, Kelaja, ook Kelita genoem, Petagja, Juda en Eliëser.

24. Uit die sangers was daar Eljasib, en uit die poortwagte Sallum, Telem en Uri.

25. Verder was daar die volgende Israeliete:uit die Parosfamilie: Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja;

26. uit die Elamfamilie: Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia;

Lees volledige hoofstuk Esra 10