Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:22-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. Uit die familie van Pasgur was daar Eljoënai, Maäseja, Ismael, Netanel, Josabad en Elasa.

23. Uit die Leviete was daar Josabad, Simeï, Kelaja, ook Kelita genoem, Petagja, Juda en Eliëser.

24. Uit die sangers was daar Eljasib, en uit die poortwagte Sallum, Telem en Uri.

25. Verder was daar die volgende Israeliete:uit die Parosfamilie: Ramja, Jissija, Malkija, Mijamin, Eleasar, Malkija en Benaja;

26. uit die Elamfamilie: Mattanja, Sagaria, Jegiël, Abdi, Jeremot en Elia;

27. uit die Sattufamilie: Eljoënai, Eljasib, Mattanja, Jeremot, Sabad en Asisa;

28. uit die Bebaifamilie: Joganan, Gananja, Sabbai en Atlai;

29. uit die Banifamilie: Mesullam, Malluk, Adaja, Jasub en Seal-Jeremot;

30. uit die Pagat-Moabfamilie: Adna, Kelal, Benaja, Maäseja, Mattanja, Besaleël, Binnuï en Manasse;

Lees volledige hoofstuk Esra 10