Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Esra voor die tempel gekniel en gebid en belydenis gedoen het, het 'n groot aantal Israeliete rondom hom kom staan, mans, vrouens en kinders. Hy het gehuil en die mense het ook hard gehuil.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:1 in konteks