Die Here het vir die manne met die wapens gesê: “Verontreinig die tempel, maak die voorhowe vol lyke. Gaan dan verder.”Hulle het toe verder gegaan en die mense in die stad begin doodmaak.