Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar kom toe ses manne van die boonste poort af, die poort wat noord kyk, elkeen met die wapen vir die verwoesting in sy hand. Een van hulle het linneklere aangehad, met 'n skrywersakkie aan sy gordel. Die manne het langs die bronsaltaar kom staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:2 in konteks