Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die lyke tussen hulle afgode lê rondom hulle altare op elke hoë heuwel, op elke bergtop, onder elke groen boom, elke welige groot boom, op elke plek waar hulle geoffer het vir al hulle afgode, sal hulle besef dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:13 in konteks