Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vyf kilometer wat oos en die vyf wat wes van die stad oor is langs die gebied wat as 'n gewyde offergawe afgestaan is, moet bewerk word vir die onderhoud van die mense wat in die stad werk.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:18 in konteks