Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en die Here het vir my gesê: “Hierdie poort moet toe bly, dit moet nie oopgemaak word nie en niemand mag daardeur gaan nie, want Ek, die Here, die God van Israel, het daardeur gekom; die poort moet toe bly.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:2 in konteks