Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het toe na die binneste vertrek toe gegaan en die mure weerskante van die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang self was drie meter wyd en die mure aan weerskante drie en 'n half meter lank.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:3 in konteks