Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

die drumpels, die hortjievensters en die gange rondom die tempelgebou, en ook die voorkante van die drumpels, was alles met hout oorgetrek. Van die grond af tot teen die vensteropenings was alles met hout oorgetrek, ook die vensteropenings self.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:16 in konteks