Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ingange na die verdiepinggebou toe was van die terras af. Daar was ingange aan die noorde- en aan die suidekant. Die terras was rondom twee en 'n half meter breed.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:11 in konteks