Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die visse in die see, die voëls in die lug, die diere in die veld, al die diertjies wat op die grond rondkruip en al die mense in die land, sal voor My bewe. Die berge sal omgekeer word, die kranse sal inmekaarstort, die mure in die land sal omval.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:20 in konteks