Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal op my volk Israel toesak soos 'n wolk wat die land bedek. Dit sal in die verre toekoms wees dat Ek jou my land sal laat aanval en wanneer Ek jou, Gog, laat ervaar dat Ek die heilige God is, sal die nasies My erken.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:16 in konteks