Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Skeba, Dedan en die handelaars van Tarsis en sy buitedorpe sal vir jou vra: ‘Het jy gekom om te plunder? Het jy jou leërmag bymekaargemaak om oorlogsbuit te kry, om silwer en goud weg te dra, om vee en besittings te vat? Is jy op 'n groot plundertog uit?’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:13 in konteks