Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 35:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, draai jou gesig na die bergland van Seïr toe en tree op as profeet teen hom.

3. Jy moet vir hom sê: So sê die Here my God:“Ek gaan teen jou optree, bergland van Seïr,Ek gaan my hand teen jou uitsteeken jou 'n verlate, verwoeste land maak.

4. Jou stede gaan Ek puinhope maaken vir jou 'n verlate land,en jy sal besef dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 35