Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 35:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, draai jou gesig na die bergland van Seïr toe en tree op as profeet teen hom.

3. Jy moet vir hom sê: So sê die Here my God:“Ek gaan teen jou optree, bergland van Seïr,Ek gaan my hand teen jou uitsteeken jou 'n verlate, verwoeste land maak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 35