Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bome sal hulle vrugte lewer en die grond sy opbrengs, en my volk sal veilig wees in hulle land. Wanneer Ek die juk wat op hulle gedruk het, stukkend breek en hulle red uit die mag van dié wat slawe wou maak van hulle, sal hulle besef dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:27 in konteks