Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal hulle tussen die ander volke uitbring, hulle bymekaarmaak uit die ander lande en hulle bring na hulle land toe. Ek sal hulle versorg op die berge van Israel, in die klowe, in al die woonplekke in die land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:13 in konteks