Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Ek gaan optree teen die herders: Ek eis my kleinvee van hulle terug, Ek maak 'n end daaraan dat hulle die kleinvee se herders is, hulle sal nie herders bly net om vir hulleself te sorg nie. Ek sal my kleinvee red en hulle nie deur die herders laat opeet nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:10 in konteks