Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

hulle kom na jou toe asof dit 'n volksoptog is, hulle gaan sit voor jou, hierdie volk van My, en hulle hoor wat jy sê, maar hulle doen nie wat jy sê nie. Al wat hulle doen, is om aan die begeertes toe te gee waaroor hulle gedurig praat; hulle is net uit op wins vir hulleself.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:31 in konteks