Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet vir hulle sê: So sê die Here my God: So seker as Ek leef, wie daar tussen die puinhope is, sal afgemaai word met die swaard; wie in die veld is, sal kos word vir die roofdiere; wie in die berge en grotte skuil, sal aan pes doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:27 in konteks