Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mag van die Here het my in besit geneem die aand voor die ontsnapte gekom het. Die Here het my in staat gestel om weer te praat voordat die man die oggend by my gekom het. Die Here het my in staat gestel om weer te praat, ek was nie meer stom nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:22 in konteks