Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, jy moet vir die mense van jou volk sê: Die goeie dade van 'n goeie mens sal hom nie red die dag as hy teen My in opstand kom nie, en die slegte dade van 'n goddelose sal nie teen hom tel die dag as hy hom van sy slegte dade bekeer nie. Die goeie mens sal nie deur sy goeie dade bly lewe die dag as hy sondig nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:12 in konteks