Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak die koning van Babel se arms sterk, Ek sit 'n swaard in sy hand, maar Ek breek die farao se arms; hy sal voor die koning van Babel lê en kreun soos iemand wat dodelik gewond is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:24 in konteks