Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, tree op as profeet, sê: So sê die Here my God:“Huil en roep: Ag, die dag!

3. Die dag is naby, die dag van die Here is naby!Dié dag is donker, die tyd is daar vir die nasies!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30