Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Daarom,” so sê die Here my God, “gaan Ek Egipte vir koning Nebukadnesar van Babel gee. Hy sal Egipte se rykdomme wegdra; hy sal die land plunder en die buit vat wat hy daar kry. Dit sal sy leër se beloning wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:19 in konteks