Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal nie meer die mag wees waarop Israel vertrou nie, hy sal aanhou herinner aan die sonde wat Israel gedoen het deur hom na Egipte te wend om hulp. Dan sal hulle besef dat Ek die Here God is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:16 in konteks