Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sal jy vir dié wat aan jou 'n einde gaan maak, nog kan sê jy is 'n god? Vir dié wat vir jou dood gaan sorg, sal jy 'n mens wees, nie 'n god nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:9 in konteks