Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Wanneer Ek Israel bymekaarmaak onder die volke uit waar hulle verstrooi is en Ek hulle voor die oë van die nasies laat besef dat Ek die heilige God is, sal Israel weer kom woon in die land wat Ek aan my dienaar Jakob gegee het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:25 in konteks