“Mens, sing 'n treurlied oor die koning van Tirus. Sê vir hom: So sê die Here my God:“Jy was 'n seël wat met sorg vervaardig is,'n pragtige produk van volmaakte vakmanskap: