Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Wanneer Ek jou 'n stad maak wat in puin lê, soos die stede wat nie meer bewoon word nie, wanneer Ek die groot waters oor jou laat spoel, jou onder baie waters toemaak,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:19 in konteks