Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal jou uit die noorde oorval met strydwaens en groot leërmagte. Toegerus met klein en groot skilde en met helms, sal hulle rondom teen jou stelling inneem. Ek gee jou aan hulle oor om jou te straf, en hulle sal jou straf volgens hulle gebruike.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:24 in konteks