Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, wil jy hom oordeel, wil jy oor die stad van bloedvergieting oordeel? Vertel dan vir hom van sy afskuwelike dade.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22