Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee jou oor in die mag van jou minnaars. Hulle sal jou offerbulte afbreek, jou hoogtes verwoes. Hulle sal jou klere uittrek, jou juwele afvat en jou kaal, sonder klere daar laat staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:39 in konteks