Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Jy het jou eerloos gedra, jou sonder skaamte ontbloot om met jou minnaars te hoereer, met al jou afskuwelike afgode. Jy het vir hulle die bloed van jou kinders gegee.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:36 in konteks