Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het jou gevoed met fynmeel, olie en heuning, maar jy het die kos wat Ek vir jou gegee het, voor hulle neergesit as offers met 'n aangename geur. Ja, dit is wat gebeur het, sê die Here my God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:19 in konteks