Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy kon jou tooi in goud en silwer, jou klee in linne, kosbare stof, veelkleurige materiaal; jou kos was fynmeel, heuning en olie. Jy het baie mooi geword, geskik om 'n koningin te wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:13 in konteks