Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord van die Here het tot die priester Esegiël seun van Busi gekom. Dit het gebeur aan die Kebarrivier in Galdeërland. Die mag van die Here het vir Esegiël daar in besit geneem.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:3 in konteks