Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die glans rondom was soos dié van die reënboog in 'n wolk na die reën. Dit was soos die magtige verskyning van die Here. Toe ek dit sien, val ek plat en ek hoor 'n stem praat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 1

Kyk Esegiël 1:28 in konteks