Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

en julle moet van hulle dieselfde hoeveelheid stene as tevore bly eis. Julle mag niks verminder nie! Hulle is net lui, daarom hou hulle aan met neul: ‘Ons wil vir ons God gaan offer.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:8 in konteks