Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir Moses: “Nou sal jy sien wat Ek met die farao gaan doen: Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan; ja, Ek gaan hom dwing om hulle uit sy land uit weg te jaag.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5

Kyk Eksodus 5:24 in konteks