Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Moses gesê: “Wanneer jy teruggaan Egipte toe, moet jy sorg dat jy al die wonderwerke waartoe Ek jou in staat gestel het, voor die farao doen. Maar Ek sal hom hardkoppig maak, en hy sal die volk nie laat gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:21 in konteks