Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy van Sinaiberg af gaan met die twee plat klippe in sy hand, die klippe waarop die getuienis was, was hy nie daarvan bewus dat sy gesig blink geword het terwyl die Here met hom gepraat het nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:29 in konteks