Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke keer wanneer Moses na die tent toe uitgegaan het, het die hele volk opgestaan. Elkeen het by die ingang van sy tent bly staan en Moses agterna gekyk tot hy in die tent ingaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:8 in konteks