Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here vir Moses gesê: “Trek nou hiervandaan af weg, jy en die volk wat jy uit Egipte laat wegtrek het. Trek na die land toe wat Ek met 'n eed beloof het aan Abraham, Isak en Jakob toe Ek gesê het: ‘Ek sal dit aan julle nageslag gee.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:1 in konteks