Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeg die volgende môre het die volk brandoffers en maaltydoffers geoffer. Daarna het die volk begin feesvier en losbandig te kere gegaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:6 in konteks