Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan lei jy nou die volk na die plek toe waarvan Ek met jou gepraat het. My engel sal voor jou uit gaan. Op die dag dat Ek rekenskap eis, sal Ek die volk straf oor hulle sonde.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:34 in konteks